Kontak ons

Ons kantoor, wat op die perseel geleë is, is heelweek oop. Op Saterdae en Sondae is ons vanaf 10h00-12h00 oop. Stuur gerus ‘n epos met navrae.

Duinepos, Weskus Nasionale Park, Langebaan, 7357

Telefoonnommer: +27 (0)22 707 9900 • Selfoonnommer: 083 704 7067 (Janine)

Epos :info@duinepos.co.za

S 33º 11.700’ E 18º 08.283

Aanwysings en Kaart

Rigtingaanwysings vanaf Kaapstad

Kies koers op die R27 in die rigting van Langebaan. Ry verby die Darling-afdraaipad (op jou regterkant) via die R27 tot jy die Weskus Nasionale Park se ingangshek gewaar. Draai hier links en ry tot jy Duinepos se afdraaibordjie in die park gewaar. Duinepos is geleë ongeveer 98 km (1,5 uur) vanaf Kaapstad.