Tariewe

AUGUSTUS 2011 TOT EN MET JULIE 2012
Chalets 1 – 8 nader aan die boma/braai area geleë:
R850 vir die eerste 4 persone per nag per chalet
R635 vir 2 persone wat deel per chalet
R430 for ‘n enkel persoon per nag per chalet

Chalet 9 – 11 geleë op die rand van die kamp met ‘n uitsig oor die veld:
R990 vir die eerste 4 persone per nag per chalet
R780 vir 2 persone wat deel per chalet
R490 vir ‘n enkel persoon per chalet

AUGUSTUS 2012 TOT EN MET JULIE 2013
Chalets 1 – 8 nader aan die boma/braai area geleë:
R915 vir die eerste 4 persone per nag per chalet
R685 vir 2 persone wat deel per chalet
R465 for ‘n enkel persoon per nag per chalet

Chalet 9 – 11 geleë op die rand van die kamp met ‘n uitsig oor die veld:
R1065 vir die eerste 4 persone per nag per chalet
R845 vir 2 persone wat deel per chalet
R525 vir ‘n enkel persoon per chalet

Addisionele Kostes:
Meer as 4 persone – R100 per persoon en R50 per kind onder 12 jaar per nag Weskus Nasionale Park Bewaringsfooie betaalbaar per elke dag in die park

Belasting op Toegevoegde Waarde (BTW): Alle bogenoemde pryse sluit BTW in.

 

Toeroperateurs: Ontvang afslag

2011 WESKUS NASIONALE PARK HEKFOOIE:

GEDURENDE BLOMME SEISOEN (AUGUSTUS & SEPTEMBER)

Suid-Afrikaanse Burgers (met ID) – R40 per persoon per dag
Kinders – R30 per kind per dag
SADEC Burgers (met paspoort) – R60 per persoon per dag
SADEC Kinders  – R40 per kind per dag
Internasionale Toeriste – R80 per persoon per dag
Internasionale Kinders – R40 per persoon per dag

BUITE BLOMME SEISOEN (1 NOVEMBER – 31 OKTOBER 2011):
Suid-Afrikaanse Burgers (met ID)  – R30 per persoon, per dag
SADEC Burgers (with paspoort) – R40 per volwassene, per dag
Standaard Bewarings Fooi  - R40 per volwassene, per dag & R40 per kind, per dag

*Bewaringsfooie betaalbaar wanneer by Park hek arriveer

Hekure:
1 April – 31 Augustus: 7H00 – 18H00
1 September – 31 Maart: 7H00 – 19H00

*Geen hektoegang na ure
*Geen troeteldiere toegelaat